Kormorant Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kormorant Apartment is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Franskraal, Gansbaai. Die woonstel grens aan die eienaar se huis en is die ideale verblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger op pad na 'n gerieflike wegbreekplek naby 'n hele rits aktiwiteite.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. In die eetarea lei die groot vloer-tot-plafon-deure na 'n stoep met braaigeriewe en wonderlike see-uitsigte waar 'n mens luilekker kan ontspan.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Gaste kan dit rotspoele gaan verken wat 'n skamele 20 m van Kormorant Apartment af is. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, winkels, voëlkyk, voetslaanroetes en wynproe in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 228
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Kormorant Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang