Krakadouw Cottages
Beskrywing
Frikkie se Huis is 'n intieme kothuis met 'n kombuis, sitkamer, badkamer en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is 'n knus solderkamer met 2 enkelbeddens. Die fokuspunt van die kombuis is 'n kaggel, wat 'n wonderlike bymekaarkomplek bied gedurende die koue wintermaande. Daar is ook 'n elektriese tweeplaatstoof met oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, benewens die nodige breekware, eetgerei, kombuisgereedskap en 'n elektriese ketel. 'n Buitebraai bring 'n mens nog nader aan die buitelewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons betreur dit dat geen honde of ander troeteldiere op die plaas toegelaat word nie. Brandhout is te koop op die plaas. Daar is geen betaalfasiliteite vir kaarte nie. Let asseblief daarop dat die eiendom nie 'n selfoonsein het nie. WiFi is 24/7 by die kantoor beskikbaar en is gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Jan Dissel is 'n kothuis aan die oewer van die Jan Disselsrivier. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamerarea, 'n badkamer met 'n stort en toilet en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer beskik oor 3 enkelbeddens. Die kaggel in die sitkamer sal jou lekker warm hou in die winter. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, ketel, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei, breekware en toebehore. Daar is ook 'n braaiplek buite waar gaste lekker kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons betreur dit dat geen honde of ander troeteldiere op die plaas toegelaat word nie. Brandhout is te koop op die plaas. Daar is geen betaalfasiliteite vir kaarte nie. Let asseblief daarop dat die eiendom nie 'n selfoonsein het nie. WiFi is 24/7 by die kantoor beskikbaar en is gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Meulhuis is 'n klein kothuis aan die oewer van die Dwarsrivier. Hierdie knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n stort en toilet. Dit beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamerarea en daar is 'n kaggel in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, ketel, mikrogolfoond en al die nodige eetgerei, breekware en toebehore. Daar is ook 'n braaiplek buite waar gaste lekker kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons betreur dit dat geen honde of ander troeteldiere op die plaas toegelaat word nie. Brandhout is te koop op die plaas. Daar is geen betaalfasiliteite vir kaarte nie. Let asseblief daarop dat die eiendom nie 'n selfoonsein het nie. WiFi is 24/7 by die kantoor beskikbaar en is gratis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwarsrivier Farm, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang