Kridzil Holiday Flats
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kridzil Vakansiewoonstelle is naby Margate-strand aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë, slegs 200 m van die hoofstrand en binne loopafstand van restaurante en nagklubs. Winkelsentrums in Shelly Beach is 'n kort rit weg.
Die Eenslaapkamerwoonstelle bestaan uit 'n standaard dubbelbed in die hoofslaapkamer en 'n stapelbed in die gang, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, terwyl sommige eenhede beide 'n aparte bad en stort insluit. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Elke woonstel het 'n patio met 'n privaat houtskoolbraai, en sommige eenhede bied gedeeltelike see-uitsigte.
Die Tweeslaapkamerwoonstelle bestaan uit 'n standaard dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders van 12 jaar en jonger. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Hierdie woonstelle bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Elke woonstel het 'n patio met 'n privaat houtskoolbraai en gedeeltelike see-uitsigte.
Eenhede op die eerste verdieping benodig 17–18 trappe om toegang te verkry, terwyl eenhede op die tweede verdieping 35–36 trappe benodig. Daar is geen interne trappe in hierdie woonstelle nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Marine Drive, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang