Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast
Beskrywing
Die Olifant Kothuis is pragtig ingerig vir 2 gaste. Kombuisie met alle benodighede En ‘n e-suite badkamer met stort. Ideaal vir ‘n paartjie om weg te breek vir ‘n naweek of langer. Dit is geskik vir 2 gaste. Dié kothuis is apart van die gastehuis en het 'n stoep, vuurmaakplek en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die water in die swembad vervang word voor die aankoms van elke nuwe groep gaste. Gaste is welkom om hul eie gebottelde water saam te bring of die reënwater wat in die tenk gestoor word, te gebruik, wat geskik is vir algemene gebruik.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste vir langtermynverblyf gereël word. Kontak asseblief die gasheer vooraf om dit te reël.
Maaltye en braaipakke kan teen 'n bykomende koste vanaf die hoofhuis voorsien word met vooraf reëling. Alle maaltye moet vooraf bespreek word.
Braaipakke en slaaie is ook beskikbaar, met lamtjops en koedoewors wat direk van die plaas se eie vee verkry word.
Dit word aanbeveel dat gaste 'n verkyker vir wildbesigtiging en gebottelde water saambring as hulle verkies om nie reënwater te drink nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastehuis het is geskik vir 9 gaste. Daar is 3 kamers vir 9 gaste. Die eetkamer het 2 groot eetkamer tafels en plek vir 8 - 16 gaste en lei na 'n onderdakstoep. Die huis het binne- en buite braaigeriewe en hout word voorsien. Daar is 'n ou watertenk wat in 'n plonspoel omskep is en die water word vervang voor die volgende gaste inklok. Die kombuis is toegerus het met 'n gashop, yskas-vrieskas, mikrogolf oond en alle ander toebehore om kos mee gaar te maak en alles wat jy nodig het om kos mee te bedien. Verder is daar 2 buitestorte. Die gastehuis word nie gedeel met ander gaste Wanneer jy die gastehuis bespreek nie. Die Patio kyk uit oor ‘n baie mooi gedeelte van die plaas en het ‘n groot braai plek en ook eet en sitplek vir vele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die water in die swembad vervang word voor die aankoms van elke nuwe groep gaste. Gaste is welkom om hul eie gebottelde water saam te bring of die reënwater wat in die tenk gestoor word, te gebruik, wat geskik is vir algemene gebruik.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste vir langtermynverblyf gereël word. Kontak asseblief die gasheer vooraf om dit te reël.
Maaltye en braaipakke kan teen 'n bykomende koste vanaf die hoofhuis voorsien word met vooraf reëling. Alle maaltye moet vooraf bespreek word.
Braaipakke en slaaie is ook beskikbaar, met lamtjops en koedoewors wat direk van die plaas se eie vee verkry word.
Dit word aanbeveel dat gaste 'n verkyker vir wildbesigtiging en gebottelde water saambring as hulle verkies om nie reënwater te drink nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Farm Kromrivier, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang