Successfully reported

Kruger Kumba Mugwenzi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Sonja B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lovely unit. We loved our stay, especially when the bushbabies came out at night. Lovely spacious unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you so much for your lovely review! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay – especially the magical visit from the bushbabies at night! It’s always a pleasure hosting guests who appreciate the peaceful charm of the bush, and we’re so glad you found the unit spacious and comfortable. We hope to welcome you back to Kruger Kumba again soon!

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker in Bosveld met Kruger op jou voorstoep. Baie lekker gebly. Pragtige plek met alles wat jy nodig het om 'n voortreflike vakansie te hou. Eienaar loop ekstra myl vir haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Baie dankie vir die mooi woorde en wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet en dat alles in plek was vir ’n voortreflike vakansie. Dit beteken vir ons baie om te weet dat die ekstra moeite waardeer word – dit is altyd ons doel om ons gaste se verwagtinge te oortref. Ons sien daarna uit om julle weer in die Bosveld te verwelkom – Kruger wag altyd op die voorstoep!

Adele B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fantastic little place. Home away from home. Stunning place to stay. Fantastic deck with plenty of animals visiting. Everything you need is supplied and accommodation is very safe. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you so much for your kind words! We're thrilled that you loved your stay and enjoyed the fantastic deck with all the animal visitors. It’s great to hear that you felt safe and had everything you needed for a comfortable stay. We can’t wait to welcome you back for another memorable visit!

Simone S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Surrounded by beautiful nature and animals. The location is perfect, very close to the Crocodile River, and we had lots of animal visits (zebras, bushbabies, warthogs, impalas, kudu, mongoose, monkeys, and a giraffe).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you so much for your kind words and detailed review! We're so happy to hear you enjoyed being surrounded by nature and all the incredible animal visitors – sounds like you had quite the wildlife experience! Being so close to the Crocodile River truly is something special, and we’re glad you got to enjoy it. We appreciate your feedback and hope to welcome you back for another unforgettable stay in the bush.

Lizette R
Kort verblyf
3.8
Okt 2025

Rustig. Lekker, dankie. Was meestal in die wildtuin, maar die huis was 'n goeie plek om saans na terug te keer.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Goeie dag, Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die tyd wat julle geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat julle die huis as ’n lekker en rustige plek ervaar het om na terug te keer ná julle dae in die wildtuin. Ons neem kennis van die laer gradering by klantedienste en sal beslis kyk waar ons kan verbeter om seker te maak elke gas voel heeltemal versorg tydens hul verblyf. Dankie dat julle dit onder ons aandag bring — dit help ons om beter te doen. Hoop om julle weer by Kruger Kumba – Mugwenzi te verwelkom vir nog ’n lekker boswegbreek! Vriendelike groete, Kruger Kumba – Mugwenzi

Anton V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

'n Moet ervaring! Amazing akkommodasie! Perfek vir 'n wegbreek in die bos. 'n Groot verskeidenheid van diere om te sien sommer op jou voorstoep of om selfs 'n pragtige dier te voer vanuit die swembad. Ons het soveel onvergeetlike oomblikke gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Hi Anton, thank you for your amazing review and we are so glad you had an awesome stay. See you very soon.

Larochelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Rustige wegbreek sonder stres. Die huis is baie netjies, alles wat mens nodig het, en die Nagapies het my 4-jarige elke aand vermaak. Daar is baie diere. Die internet is net vreeslik stadig, so werk by die eenheid is nie moontlik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Dankie vir jou resensie, Larochelle! Ons is bly om te hoor dat julle 'n aangename tyd gehad het en dat die Nagapies julle 4-jarige vermaak het. Dis waar dat ons huis in 'n pragtige landelike area en wildreservaat geleë is, wat die geleentheid bied om 'n wye verskeidenheid diere te sien. Jammer dat die internetverbinding in hierdie omgewing soms stadig kan wees weens die afgeleë ligging. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms!

Marlie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Familievriendelik en geld werd. Ons het ons tyd by Kruger Kumba baie geniet. Die heel lekkerste deel was die diere wat gereeld sigbaar was. Die huis het 'n baie lekker atmosfeer. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal definitief Kruger Kumba Mugwenzi aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek in Marlothpark wil gaan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Dean L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Great birthday weekend. Had an amazing Birthday weekend here. Was peaceful, quiet, and just relaxing. The drive in the Kruger was amazing. Saw once-in-a-lifetime animals, a leopard in a tree and a mommy hyena with her 2 cubs. Would recommend this quite highly to anyone that would like to get away from the city and experience nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Johann K
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fantastic tranquil stay. Highly recommended. Fantastic tranqil stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonique
Kruger Kumba Mugwenzi
Thank you for your review, we hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 407 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94c029ee9061f995599bb375c862333e4f74c22914d970fe5cc25891e1715dc7d4f56a7f6ebaec70f9f9eec7061579d64cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 407 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.381156877942 31.760337352753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang