Successfully reported

Kruger Park House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heinie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great! Sal beslis weer gaan. Dit was heerlik en sal beslis weer gaan. Wens ons kon langer bly. Beste gasvrou ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ons was spyt om te ry. Alles was lekker. Ons verblyf was alles en nog meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Goed toegeruste blyplek vir 'n lang kuier met die perfekte gashere! Wat 'n netjiese en goed toegeruste kuierhuis! Polla het werklik aan alles gedink wat mens nodig het en die Kersversierings oor ons Kersvakansie was 'n heerlike verrassing. Die huis is wel in 'n woongebied geleë (soos talle ander vakansiehuise in die omgewing), maar met die goed gevestigde tuin wat soveel privaatheid bied, het ons gevoel of ons net so goed in die bos was. Bygevoeg, dit was nog oor die besige Desember tyd ook, so ek kan net dink dat dit die res van die jaar selfs nog rustiger is. Ons het ons datums verkeerd gehad en boonop het my seun 'n dag voor ons intrededatum siek geword. Polla was so gaaf om ons 'n ekstra dag kosteloos te gee. Dankie Polla en Sampie vir die gebruik van hierdie onontdekte juweel in ons paradys van Hazyview. Ons sal vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A B
Kort verblyf
4.6
Jan 2021

Uitstekende diens en pragtige huis. Baie baie goeie kliëntediens, ons het heerlik gebly en baie veilig gevoel heeltyd. Die huis is omring deur plante wat privaatheid verseker! Die swembad was ‘n bonus in die warm weer! Ons sal definitief weer die verblyf gebruik vir toekomstige reise! Eienaar is baie vriendelik en help graag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandri L
1 nag
4.4
Jan 2019

Baie beïndruk met verblyf net in verkeerde omgewing. Die omgewing is nie baie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Kruger Park House
Baie dankie vir die resensie, Sandri. Die huis is in Hazyview Vakansiedorp geleë, en dis 'n baie veilige omgewing. Dit is ook net 10 minute se ry van die Phabeni hek van die Kruger Wildtuin, so dis 'n baie goeie ligging as mens die Wildtuin wil besoek. Baie van die lodges en selfsorg plekkies in Hazyview is maar in die dorp geleë. Ek is darem bly julle het julle vakansie met ons geniet. Baie groete, Eva.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 335 Flamingovlei Street, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9tJ8VFrmNTsYfYs6U8VPeVNyxUpS5d8De9YKlHLlQNI95zVs7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 335 Flamingovlei Street Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.032465102666 31.142997126407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang