Successfully reported

Kruger Park Lodge IG08

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Salome L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike huis om saam vriende te kuier en net die omgewing te geniet. Ons het heerlik gekuier en gebly. Die huis het baie potensiaal om saam vriende 'n wonderlike tyd te hê. Daar is net een ding wat kort. Jy kuier daar in die hartjie van die laeveld en in die gees van die wildtuin wat by jou is. Dit sal net baie lekkerder wees om met hout te kon braai en nie op gas nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Excellent. Will be back. Excellent. Some issues with hot water. Sorted by maintenance staff. Needs maintenance. Gas braai not very effective. Dishwasher leaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre F
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Rustig, stil. Het regtig baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanine D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie netjies en gerieflik. Alles wat nodig is in die huis vir 'n groep van 10 mense. Pragtige omgewing. Lekker naby aan die wildtuin. Privaat swembad is 'n lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 237

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruger Park Lodge Drive, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71807aa397974a0c13f8c95b8a5b75fcc5dcbb9db1f6e3bbafcdcd356da4eedd25dd1d71ce30da5681a71ba37caa4be43c8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Kruger Park Lodge Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -25.034929658439 31.135264635086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang