Successfully reported
+43

Kruger Park Lodge Unit No. 526

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kruger Park Lodge Eenheid Nr. 526 is 'n lieflike selfsorg-chalet geleë in 'n veilige landgoed in Hazyview, ongeveer 40 km vanaf Sabi Sand Natuurreservaat. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim patio met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe soos 'n gemeenskaplike swembad, minigolf, speelgrond, gholfbaan, tennisbaan, sondek, braaigeriewe, masseringsterapie en 'n restaurant op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936950a486dd7e711d2125154ef0c94f67808ab1168e73999a94a7e4bf1cec82273c755f6a216da3d40919fbac6befdb47a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.034396751452 31.136869780891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang