Successfully reported
+35

Kruger's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kruger's Guest House is 'n pragtige gastehuis in Witrivier, 'n dorpie in die Krokodilriviervallei, net noord vanaf Mbombela (Nelspruit). Dis naby die Krugerwildtuin en die Panoramaroete, omring deur natuurskoon - die ideale vakansiebestemming vir natuurliefhebbers.

Daar is 8 slaapkamers, elk met 'n uitsig oor die swembad. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die sjef bied vars etes in die gemeenskaplike eetkamer. Gaste kan afkoel in die swembad of ontspan in die tuine. Veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, stap, abseil, bergfietsry, verfbal, boogskiet, vierwielmotorfietsry, wynproe by Rottcher Wineries, en 'n 18 putjie-gholfbaan by White River Landgoed in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yvonne L
Saam met lewensmaat
5.0
Helpful and pleasant reception. We arrived on the day I thought I had booked, but in actual fact, I erroneously had my dates wrong. How...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Bhula N
Besigheidsreis
5.0
It has always been a pleasure to stay at this place. Great place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Este P
Besigheidsreis
5.0
Alles wat ons nodig gehad het. Meeste mense slaap net oor voor hulle wildtuin toe gaan. Ons het 2 aande oorgeslaap en vir ons sou 'n buitebraai die di...
Sien meer
Jun 2025
Annemarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly. Kamer was ruim, netjies en etes was beslis die moeite werd. Die gasvrou het seker gemaak jy is tevrede en het alle...
Sien meer
Apr 2025
Samuel S
5.0
Lekker rustig en stil. Baie lekker, sal enige tyd weer daar bly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADMFmS3mUDE73FegsuYK7LmsjzB6vgCstKoHojTaImB5TpAW9yu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 23 Norwin Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3245655 31.0174555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang