Successfully reported
+28

Kudu Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kudu Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kudu Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Kathu in die Noord-Kaap. Die sentrale ligging bied toegang tot 'n sakesentrum, winkels, skole en 'n kerk. Kudu Cottages is net 2,4 km vanaf Kumba Ysterertsmyn.

Verblyf word gebied in 'n gesinskamer en 2 houtkothuise. Elke eenheid beskik oor 'n badkamer en 'n kombuisie vir selfsorg. Ontbyt-, middagete- en aandetepakkies kan op versoek voorsien word. Gaste is welkom om die swembad te gebruik, ideaal vir daardie warm somersdae. Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die area sluit Kathu Village Mall, Kalahari Buiteklub en Sishen Gholf- en Buiteklub in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jessica P
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir oornag. Ons het baie lekker en gerieflik gebly, sal weer daar slaap.
Apr 2025
Juliana O
Saam met vriende
5.0
Ons het tot oggendure lekker gesels, hoop nie ons het die ander gaste gepla nie. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer hier boek.
Des 2024
Charlene S
Gesin met klein kinders
4.8
A place that makes you feel at home. Very welcoming. The place is very clean and safe. Friendly owner and staff. They offer more than y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Anita S
Saam met vriende
4.8
Gerieflik. Baie dankie, opreg en vriendelike ontvangs.
Mrt 2024
Ernst V
Saam met lewensmaat
3.6
Waarde vir geld verblyf. Was baie goeie akkommodasie. Opwas van skottelgoed was problematies - geen wasbak. Kamer word wel gediens.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tillie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Kudu Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kudu Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kudu Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo6kMs4Q8aI8ubwSq9fOwIUkiSAN7ioIkbG97l4JJenAlPN3vHX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2 Kudu Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -27.695850749802 23.03909417791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang