Successfully reported

Kudu Kopje Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste manier om lang toer af te sluit! Om die koppie uit te ry was vir seker die moeite werd. Ongelooflike uitsig van bo af. Ansie het ons baie vriendelik ontvang en kon ons akkommodeer met al ons behoeftes. Pragtige kamers, heerlike leefarea en mooi uitsig om 'n skemerkelkie te geniet. Kan Kudu Kopje hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Kudu Kopje Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was wonderlike gaste en ons sal julle enige tyd weer verwelkom.

Anri O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig met 'n pragtige uitsig. Goed ingerig. Die uitsig was pragtig en die kamers goed ingerig. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Kudu Kopje Lodge
Thank you for your kind review, Anri. We're glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you. We hope to see you again on your next trip.

Gerda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

100% tevrede. Ons is baie tevrede met die diens wat ons ontvang het. Pragtige uitsig en 'n ontspannende atmosfeer. Die kamers is baie gemaklik en skoon. Vriendelike gasvrou. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Kudu Kopje Lodge
Thank you so much for your wonderful review. It was a pleasure hosting you. We'd love to have you stay with us again.

Andre F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Stil, rustig, skoon, pragtige uitsig, professionele personeel. Ansie was 'n uitstekende gasvrou. Kamer was goed toegerus, skoon en gemaklik. Pragtige uitsig gedurende die dag en aand en ons het heel veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Kudu Kopje Lodge
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Jy het ons dag gemaak. Ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 305, Waterkloof, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029d8a608f72168ac21bc10aca49296583328fb25b7f21fa8acbf2da85b6c89e4ba3a64f0fa42e8167f193547c4abcf657ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm 305 Waterkloof 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.764843 27.26357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang