Successfully reported

Kudu Spoor

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Harde musiek en geraas word nie na 18:00 op enige dag toegelaat nie en indien gaste geraas maak sal hulle beboet word. Indien gaste reeds beboet is en die geraas voortduur sal hulle gevra word om die park te verlaat.
- Vuurwerke word nie toegelaat nie.
- Spreiligte op 'n voertuig of op die perseel word nie toegelaat nie.
- Gaste mag nie rommel strooi nie. Gaste moenie sigaretstompies rondgooi nie aangesien dit brande kan veroorsaak.
- Gaste mag nie bome afkap of die plantegroei in enige opsig beskadig nie.
- Geen droë takke mag as vuurmaakhout versamel word nie. Bring asb. jou eie of koop by die winkel.
- Gaste moet verkieslik nie tussen 18:00 en 06:00 rondloop nie aangesien daar roofdiere in die park is.
- Moenie diere met die hand voer nie en moenie vir hulle mielieprodukte soos brood of pap gee nie.
- Hommeltuie is verbode.
- Vuurwapens mag nie afgevuur word nie.
- Die spoedbeperking in die park is 50 km/h op teerpaaie en 30 km/h op grondpaaie. Gaste mag nie jaag nie.
- Geen passasiers mag op voertuie se klappe of dakke wees nie.
- Geen ongelisensieerde en/of minderjarige bestuurders word toegelaat nie.
- Vierwielmotorfietse en veldfietse is verbode in die park.
- Moenie drink en bestuur nie, indien gevang, kan gaste 'n boete of kriminele klag teen hulle ontvang.
- Blus asb. vure behoorlik na gebruik, aangesien dit veldbrande kan veroorsaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 107 Blinkblaar Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277c88c5c9a58b9f8ce06a7c3c493287ecbf9fa80574f0f38c8dfd88efa1f2963f55f7f3c4e254ed6594f18864a0ed4e9575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 107 Blinkblaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.393107822666 31.759587279642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang