Successfully reported
+24

Kudu Spoor

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 107 Blinkblaar Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kudu Spoor bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in Marlothpark en is net 1 km vanaf die Krokodilrivier en Krugerwildtuin se heining af.

Dié huis het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Die solderkamer het 'n dubbelbed. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die 2 slaapkamers en leefarea het lugversorging en die ander slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die Safari-kamer bo die lapa het ‘n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea ontspan. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet hieroor navraag doen.

Die lapa het onderdakbraaigeriewe, sitplek en daar is ook 'n privaat swembad.

Marlothpark bied voëlkyk, fietsry en voetslaan en gaste kan 'n wye verskeidenheid wild sien wat vrylik rondloop. Die dorp het 'n restaurant, 'n paar winkels, putt-putt-baan en 'n waterpark.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariska M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Ons het baie lekker gebly, daar het gereeld wild gekom en die plek is baie skoon en netjies.
Aug 2025
Amanda P
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier. Baie netjiese plek, mooi skoon en netjies binne en buite.
Aug 2025
Ina V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Waarde vir geld. Goeie ligging, rustig en skoon.
Aug 2025
Harm C
Saam met vriende
5.0
Ideale wegbreek na die bos. Kudu Spoor is die ideale kuierplek vir groter groepe sowel as net 'n paar vriende. Die binne area is voldoende vir kleiner...
Sien meer
Mei 2025
Petro V
Gesin met tieners
5.0
Hartjie van die bosveld, skoon en netjies, beslis waarde vir geld. Kuier area was lekker groot en netjies, die swembad was skoon en nie groen nie, daa...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 107 Blinkblaar Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kudu Spoor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 107 Blinkblaar Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277c88c5c9a58b9f8ce06a7c3c493287ecbf9fa80574f0f38c8dfd88efa1f2963f55f7f3c4e254ed6594f18864a0ed4e9575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 107 Blinkblaar Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.393107822666 31.759587279642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang