Successfully reported
+19

Kuiergat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kuiergat is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Witsand, met see-uitsigte vanuit die hoofslaapkamer, leefarea en balkon. Gedurende die winter kan gaste soms walvisse vanaf die balkon sien.

Die woonstel is op die eerste verdieping van die huis geleë en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Let asseblief daarop dat daar ongeveer 15 trappe na die eenheid lei. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders bevat. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Handdoeke kan teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas en ontbyttoonbank. Die eenheid bied ook 'n leefarea en 'n binnebraai-area. Die leefarea het 'n TV met OpenView-kanale. Gaste het toegang tot beperkte, gratis WiFi.

Parkeerplek vir 1 voertuig is langs die huis beskikbaar. Parkering vir 'n boot of addisionele voertuig moet vooraf gereël word. Besoekers moet buite die kompleks parkeer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hannes E
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevol. Absoluut wonderlik gebly!
Sep 2025
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig. Baie lekker gebly, volledig toegerus en die binnebraai is 'n wenner. Bets was baie vriendelik en behulpsaam, ons sal beslis weer hier...
Sien meer
Aug 2025
George N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Altyd lekker om hier te bly.
Aug 2025
Shane V
5.0
Fantastic view of the sea. Hostess was very friendly and helpful, accommodation tasteful and has everything needed for a pleasant "kuie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Cheryl M
Saam met vriende
5.0
Lovely, quiet, amazing view from the balcony feels like home. Kuiergat was absolutely amazing, didn't want to leave. The atmosphere and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kuiergat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 115 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang