Successfully reported

Kuiergat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 15 trappe is wat na die eenheid lei.

Bykomende gaste of kinders word slegs toegelaat indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring. Handdoeke kan teen 'n ekstra fooi voorsien word.

Parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig en moontlik 'n sleepwa. Enige ekstra parkering vir 'n boot of ander voertuie wat aan gaste behoort, moet vooraf gereël word en mag slegs teen 'n fooi beskikbaar wees gedurende sekere seisoene en tye. Gaste mag nie op enige ander oop gronde of voor ander huise parkeer nie, ook nie op die pad of oor die geel lyne in die oprit nie.

Gaste se besoekers moet buite die kompleks parkeer.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

'n Eenmalige skoonmaakfooi word vir elke bespreking gehef.

Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die eiendom, insluitend die gebou, inhoud, breekware, meubels en ander items, en moet die vervangingswaarde betaal soos per item bepaal.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 115 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang