Successfully reported

Kuruman Leach Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gesukkel om by die hek in te kom met aankoms. Ek het lekker gebly. Ander gaste het net bietjie geraas tot laat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel R
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Kuruman Leach Lodge is nie R1500 werd vir wat mens kry nie. Lekker rustig, maar plek kort baie opknappingswerk. Vir die prys wat mens betaal, is dit nie die werd nie. Die dak lek op die plafon as dit reën, en mens kan sien dit was al 'n vorige geval want die TV het al merke op. Die handdoekreling is los. Die lakens is nie skoon nie. Die vloer was taai van seep.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alida L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige area. Die uitsig van die balkon is rustig. Het geniet om na die eende te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Very pleasant, quiet and comfortable. Possibly the best place to stay in Kuruman. We enjoyed our stay here, all very good, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Mei 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kegomoditswe M
1 nag
5.0
Sep 2021

I enjoyed my stay. The place was very clean and the staff friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2021

Gerieflik, uitstekende ontbyt, geriewe baie skoon en netjies. Ten spyte van al hierdie uitstekende kwalifikasies, het die geriewe 'n gevoel van verwaarlosing. Die tuin is nie netjies nie, die erf en ander geriewe is effe verwaarloos. Dit is duidelik dat hulle hard getref is deur Covid-19.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Dan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlYmFjZDljLWE0ZTUtNDc0Yi1hNmFjLTVhMjU1YTYwMDI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 54 Seodin Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.43667591427 23.444035734942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang