Kuruman Leach Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kuruman Leach Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km vanaf die dorpie Kuruman wat op die grens tussen die Noord-Kaap en Noordwes provinsies geleë is.
Die verblyf bestaan uit 4 en suite-kamers en geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne in en WiFi-toegang is beskikbaar.
Die Lodge spog met geriewe soos 'n swembad en 'n speelarea vir kinders. Konferensiegeriewe is ook op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kuruman is 'n progressiewe myndorp waar besoekers mynuitstappies kan geniet, soos die Sishen Ysterertsmyn buite Kathu. Besoekers kan 'n potjie gholf by Kuruman Buiteklub of Sishen Gholfklub in Kathu speel en die nabygeleë Kalahari Meerkat-projek besoek. Plaaslike besienswaardighede sluit Boesmansgat Sinkhole en Wonderwerk-grot in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Dan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 54 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuruman Leach Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Seodin Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang