Successfully reported
+31

Kuruman Lodge By Country Hotels

  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kuruman, 8490, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuruman Lodge By Country Hotels is 'n verwelkomende verblyf-opsie wat in die Noord-Kaap geleë is, wat gaste 'n gerieflike en onvergeetlike verblyf bied. As 'n gas by Kuruman Lodge kan 'n mens verwag om soos familie behandel te word en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid van inklok tot uitklok te ervaar.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers wat elkeen met gemaklike beddens ingerig is en badkamers met 'n stort of 'n bad bied. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, WiFi-toegang, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n ruim tuin asook 'n swembad, waar hulle op daardie warm somersdae kan gaan duik.

Of dit nou vir 'n kort verblyf of 'n lang tydperk besoek word, die lodge is toegerus om in alle gaste se behoeftes te voorsien. Die ligging maak dit 'n gerieflike opsie vir gesinne, sakereisigers, konferensiegangers, staatskontrakteurs, toeriste wat die Kalahari verken, en enige reisiger wat die Noord-Kaap verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Izel S
Gesin met tieners
5.0
Vrek lekker. Alles was perfek. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Aandete was baie lekker. Ons het (breakfast packs) gevat omdat ons vroeg wou r...
Sien meer
Jan 2025
Juanelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Kamers mooi en netjies, heerlike swembad en personeel is die vriendlikste. Die dienste is uit die boonste rak, almal is so vriendelik en die dienste i...
Sien meer
Mrt 2024
Pieter K
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Baie lekker. Diens uitstekend en restaurant puik.
Mei 2025
Dalene N
Saam met lewensmaat
4.8
Puik diens, en baie vriendelik. Dankie, dit was baie lekker.
Aug 2024
S D
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N14, Kuruman, 8490, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kuruman Lodge By Country Hotels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kuruman, 8490, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe127a2030aef54fcea224ebb7ab5614e1807ee49f7e8e06c79dd802d990d2a0f6cf4a8bbc3a15f272df57eade7c986d576b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 N14 Kuruman 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.461060481357 23.445636893532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang