Successfully reported
+31

Kuruman Lodge By Country Hotels

  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kuruman, 8490, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuruman Lodge By Country Hotels is 'n verwelkomende verblyfopsie in die Noord-Kaap en bied gerieflike, onvergeetlike verblyf aan gaste. As 'n gas by Kuruman Lodge, kan mens verwag om soos familie behandel te word en ware Suid-Afrikaanse gasvryheid te ervaar van inklok- tot uitkloktyd.

Verblyf is in verskillende kamers beskikbaar waarvan elkeen 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, toegang tot WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n groot tuin sowel as 'n swembad.

Die lodge kan in al gaste se behoeftes voorsien, of hulle 'n vinnige besoek aflê, of vir 'n langer tyd bly. Die ligging maak dit die ideale opsie vir gesinne, sakereisigers, konferensiebywoners, toeriste wat die Kalahari verken en enige reisiger wat die Noord-Kaap verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Izel S
Gesin met tieners
5.0
Vrek lekker. Alles was perfek. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Aandete was baie lekker. Ons het (breakfast packs) gevat omdat ons vroeg wou r...
Sien meer
Jan 2025
Juanelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Kamers mooi en netjies, heerlike swembad en personeel is die vriendlikste. Die dienste is uit die boonste rak, almal is so vriendelik en die dienste i...
Sien meer
Mrt 2024
Pieter K
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Baie lekker. Diens uitstekend en restaurant puik.
Mei 2025
Dalene N
Saam met lewensmaat
4.8
Puik diens, en baie vriendelik. Dankie, dit was baie lekker.
Aug 2024
S D
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N14, Kuruman, 8490, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kuruman Lodge By Country Hotels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 121 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kuruman, 8490, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe127a2030aef54fcea224ebb7ab5614e1807ee49f7e8e06c79dd802d990d2a0f6cf4a8bbc3a15f272df57eade7c986d576b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 N14 Kuruman 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.461060481357 23.445636893532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang