Successfully reported

Kusweg Wegbreek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ruben D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitsigte, vars seelug, gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en het vroeg uitgereik om te vra hoe hulle die kamers kan regkry. Dit is 'n fantastiese ligging en ons het walvisse en dolfyne vanaf die stoep gesien. Die strand is naby vir lekker stap of speel in die poele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beste ligging! Lieflik! Baie dankie oom Dirk, ons kom kuier beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie Carla. Laat net weet en ons maak reg vir julle. Groete vir die woelwaters... En jou man!

Derrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik! Skoon en netjies. Goed toegerus. Stunning uitsig vanaf die sitkamer en stoep! Dirk-hulle het uit hulle pad gegaan om vir ons te akkommodeer. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nalene N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Asemrowend en heerlik! Ons het heerlik gebly! Dit is rustig, skoon, netjies en ons gashere is altyd behulpsaam en vriendelik! Baie dankie vir 'n heerlike tyd! Ons siele is weer gevoed! Ons gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie Nalene vir jul mooi resensie! Dit was lekker om julle te sien. Maak weer so. Groete vir Ma.

Veronica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese verblyf. Die huis het die mooiste see-uitsig en is volledig toegerus. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en kan die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect piece of paradise right on the beach. Our stay was perfect - Dirk was a perfect host - met us when we arrived - showed us around the place - enquired if we were familiar with the area (which we were) and was very easy to communicate with! Always checking up on us if we were okay - the place was spacious, had all the amenities that we wanted - WiFi was fast and stable - perfect for our stay and the location was top class - right opposite the beach - we felt very safe and secure. Unfortunately, we had to leave earlier than planned as my wife got ill - and once Dirk was around offering any assistance if needed (he also followed up on how she was doing a couple of days later when we were at home!) Dirk, the perfect host! We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Thanks, Clive. You are always welcome! Say hi to your wife.

Fa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasies. Plek was skoon, netjies en het 'n ongelooflike uitsig op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Hi Fa. Hoe gaan dit met die boerdery? Baie dankie vir jou mooi resensie vir ons plek. Waardeer. Groete vir ds Vroulief.

Jeanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Klipgooi vd see. Mooi uitsig oor die see. Amper op die strand geleë. Stap net oor die straat tot op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Dankie vir jou mooi resensie, Jeanne. Hou lekker verder vakansie.

Jenni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Excellent location. Very well equipped and kind and caring hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Kusweg Wegbreek
Thanks for visiting us, Jenni. It was nice to have you here. Do so again.

Karen J
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Lovely seaside visit. Large comfortable accommodation with WiFi and DStv. The kitchen is well furnished with crockery and cutlery. The bed was comfy and I really enjoyed my stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 399 Beach Road, Tergniet, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74176e034bff86ca9f22684b4aec4d0dbabbbbce704f6d546ab380cf29536efd8bc0906cd43a24bd3487569af00b2a62e138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 61 5 1 5 399 Beach Road Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0678 22.19809
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang