Kutali Places
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 12
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Hunters Way, Tarragona Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Kutali Places is teen die agtergrond van Myburg Buttress in Houtbaai en bied 'n rustige wegbreek met Myburg Waterfall Ravine, die Ruyteplatz kontoerpad en Tarragona-roetes reg voor die deur. Verblyf word in 4 eenhede gebied en is ideaal vir paartjies, gesinne of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met gemaklike beddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die oopplan-leefareas het sitplek en die kombuise is met selfsorggeriewe toegerus. Elke eenheid lei na 'n houtdek waar gaste kan ontspan, terwyl hulle die omliggende natuurskoon geniet. WiFi is in elke eenheid beskikbaar.
Gaste kan in die inheemse tuin ontspan, perfek vir lees, joga, of om die rustige atmosfeer in te neem. Elke eenheid het privaat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kutali Places is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan die nabygeleë Llandudno-strand besoek of die gewilde staproetes verken.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Hunters Way, Tarragona Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Kutali Places het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Hunters Way, Tarragona Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang