Successfully reported

Kutali Places

Selfsorg
Ixia Studio Unit
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, skottelgoedwasser, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die stoep met braaigerewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loft Unit
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank vir ekstra slaapplek in die leefarea. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien onder die trappe by die ingang van die eenheid. Gaste kan die natuurlike omgewing vanaf die balkon met braaigeriewe geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aristea Unit
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer bied ook direkte toegang tot 'n stoep. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die stoep met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Arum House
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir gesinne en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied direkte toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die hoofslaapkamer se en suite-badkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel, etenstafel en 'n kroegarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, broodrooster, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot die dek met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n koste van R400.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hunters Way, Tarragona Estate, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed8e5a3ec42b8386639d4dbc5f1adc184b41afe79fe40cb6de76038f4d905c62ffcc12482c4b23e7c4c8ec9801f507c3b892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Hunters Way Tarragona Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01219743333 18.378258088955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang