La Ballito 203
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R660.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook, vape of dwelms word toegelaat nie. Geen harde musiek nie. Geen funksies, partytjies en byeenkomste nie. 'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat. Daar is 1 toegewyde parkeerplek. Respekteer die bure. Gaste word voorsien van 'n beginnerspak met tee, koffie en toiletpapier. Wanneer hierdie items opraak, sal die gaste hul eie bykomende items moet koop.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Jack Powell Road, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang