La Cabina
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
-Die woonstel is selfsorg.
-Rook is verbode in die woonstel en word slegs op die balkonne toegelaat.
-Maak seker dat u die huis te alle tye veilig sluit.
-Behandel die woonstel as u eie. Gebruik asseblief die skoonmaakmiddels wat voorsien word. Vir 'n verblyf van 7 dae of langer, sal 'n skoonmaakdiens een keer per week ingesluit word. Vir alle ander besprekings word slegs 'n uitklok skoonmaakdiens verskaf.
- Ekstra skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n addisionele koste.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Stel asb. die instansie in kennis van enige skade aan eiendom.
- Respekteer asseblief die bure.
- Braai word nie op die balkon toegelaat nie, gebruik asb. die toegekende braai-area. 
- Let daarop dat die buitemeubels vasgebout is en nie verskuif kan word nie. Maak asseblief seker dat u elke dag die kussings van die balkonmeubels na binne bring.
- Gaste moet hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang