La Chambre Manor House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Kabeljou Drive, Boschrand, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Chambre Manor House bied 'n uitsig oor die Nelsrivier-ravyn en is geleë in die hartjie van die Laeveld, in 'n veilige en pragtige Elawini-landgoed. Dit is die ideale wegbreekplek van al die gewoel en gejaag van die stadslewe, omring deur bosveld en berge.
Hierdie eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, klerekas en badkamergeriewe. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Dit het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n balkon waar gaste 'n oggendkoppie koffie kan geniet of die sonsondergang kan kyk, en gaste kry veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie besienswaardighede soos die Riverside Mall, Kruger Nasionale Park, Laeveld Botaniese Tuine, Mafunyane Waterpark en nog baie meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Edith Gill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Kabeljou Drive, Boschrand, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink La Chambre Manor House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Kabeljou Drive, Boschrand, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang