Successfully reported
+18

La Felicita Lidora

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lidora is in Somerset-Wes op die luukse La Felicita-landgoed geleë en is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde ontsnapping.

Die pragtige woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en 'n kaggel. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer, wat van die kombuis af lei, is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike rusbanke en 'n muur-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan buitelug-eet op die gemeubileerde patio met 'n braai-area geniet of 'n verfrissende duik neem in die swembad wat oor die welige tuin uitkyk. Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Suikerbekkiepark 2,1 km ver, en Vergelegen-wynlandgoed is 5,1 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c826a6eaae76f4cbf724f5e3c6ab605fc10f4f16e5c8552a7436b6b21ef552adda9e55fa83d205e3aee4948b8900c0ce2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag (plek vir 2) 17 Stella Road Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.063561189715 18.855146169662
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang