Successfully reported

La Ford

Gastehuis
La Ford 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

La Ford 1 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié kamer beskik oor 'n braai-area met 'n uitsig oor die dam en landerye en gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie kamer is veilig omhein vir klein kinders en troeteldiere.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n lugbraaier in.

Huisreëls

Hout en houtbondels, saam met vuuraanstekers en vuurhoutjies, is te koop.

'n Gratis houer ys word in die vrieskas voorsien.

Koffie, tee, melk en varsgebakte beskuit word voorsien.

Let asseblief daarop dat La Ford nie troeteldiervriendelik is nie.

Die La Ford Feeslys is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Ford 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

La Ford 2 is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié kamer het 'n braai-area met 'n uitsig oor die velde en gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie kamer is veilig omhein vir klein kinders en troeteldiere.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel asook Airfryer insluit.

Huisreëls

Hout en houtbondels, saam met vuuraanstekers en vuurhoutjies, is te koop.

'n Gratis houer ys word in die vrieskas voorsien.

Koffie, tee, melk en varsgebakte beskuit word voorsien.

Let asseblief daarop dat La Ford nie troeteldiervriendelik is nie.

Die La Ford Feeslys is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang