Successfully reported

La Ford

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
La Ford 1
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Hierdie geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n lugbraaier in.
La Ford 2
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en ketel asook Airfryer insluit.
Huisreëls

Hout en houtbondels, saam met vuuraanstekers en vuurhoutjies, is te koop.

'n Gratis houer ys word in die vrieskas voorsien.

Koffie, tee, melk en varsgebakte beskuit word voorsien.

Let asseblief daarop dat La Ford nie troeteldiervriendelik is nie.

Die La Ford Feeslys is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang