La Montagne Resort 611
Kry 30% af vir verblyf voor 26 Desember 2025. Bespreekbaar tot 9 Nov 2025
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 690R1 183 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Montagne Resort 611 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die La Montagne Oord en Spa op Ballito se seefront. Die ateljeewoonstel is smaakvol versier, bied 'n see-uitsig en is op die strand.
Die oopplan-ateljee is op die sesde verdieping en het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en daar is 'n kombuis en eetarea. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n stoof me glasplate, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei, breekware en granietafwerkings.
Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging vir die warm somersdae.
Die privaat stoep het 'n elektriese braai en stoepmeubels waarop gaste kan ontspan en die pragtige see-uitsig geniet.
La Montagne bied toegang tot die strand waar gaste kan snorkel, die rotspoele verken en swem. Die oord het 'n aantal geriewe soos 'n speletjiesarkade, 3 eetplekke, 'n swembaddek en kroeg, 'n skoonheid- en gesondheidsentrum, muurbalbane en musiekvermaak.
Daar is ook 24 uur-sekuriteit en onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Timothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Montagne Resort 611 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang