Successfully reported

La Montagne Resort 611

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Brandon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowende seeuitsig. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die klientediens by La Montagne is uit die boonste rakke. Die gasheer het ons so mooi gehelp. Ons het verkeerde datums bespreek en toe ons in Ballito kom sonder verblyf, het hy my dadelik mooi gehelp om ons datums aan te pas. Die gasheer is ongelooflik vriendelik en help baie mooi. Die woonstel is mooi en die restaurante op die perseel maak alles makliker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties! Pragtige uitsig en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Timothy
La Montagne Resort 611
Baie dankie, waardeer.

Lisa N
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Good. It's generally good, but this time round there were a lot of noisy and disruptive building operations happening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle S
Lang verblyf
4.2
Sep 2025

Absolutely terrific! It was superb! An amazing resort with everything on site. Terrific vibe, the friendliest staff ever, entertainment galore, restaurants and bars everywhere, right on the beach, supermarket within metres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Goed geleë en mooi uitsig met die klank van die branders as musiek. Dit was gangbaar, maar die eenheid is baie klein (regtig net 'n kamer en badkamer). Alhoewel netjies en skoon, kort daar beslis 'n bietjie onderhoud/opgradering. Gloeilampe wat nie werk nie, behoort vervang te word. Die reuk wat van die restaurante via ventilasie-openinge kom, was ook steurend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Timothy
La Montagne Resort 611
Dit is jammer dat u ons nie ingelig het oor die ligte nie—dit is moontlik dat die regte skakelaar nie gedruk is nie. As die gloeilampe wel nie gewerk het nie, sou ontvangs dit graag vir u vervang het. Neem asb. kennis dat dit nie net ’n slaapkamer is nie. Die eenheid sluit ook ’n kombuisarea in, ’n patio-tafel waar u kan sit en die see-uitsig geniet, asook ’n yskas en ’n mikrogolfoond vir u gerief. Indien ek van meer hulp kan wees, moet asb. nie huiwer om my te kontak nie. Lekke groete Tim Coetzee

Pierre H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Kuier in Ballito en La Montagne altyd lekker. Die woonstel het regtig baie aandag nodig, die patio se slot is heeltemal stukkend. Die toilet lek, die toilet waaier klink soos 'n grasmasjien, die plug agter die bed is oop, gordyne stukkend, en oor die algemeen is al die goed baie oud. Sal beslis nie weer na daai eenheid toe gaan nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Timothy
La Montagne Resort 611
Dear Pierre, Thank you so much for sharing your feedback. We are truly sorry to hear about the issues you encountered during your stay. We always aim to provide a comfortable and enjoyable experience for our guests, and if these concerns had been brought to our attention, we would have been more than happy to resolve them right away. We truly appreciate your understanding and hope you’ll consider staying with us again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce03f98b436dcb7d05e81715501090e840f939d947539fe5a9eb1490c5c53c347914089806471ea33f7510b4d639b0212d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 La Montagne Resort and Spa 100 Compensation Beach Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.533074267426 31.222454782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang