Successfully reported
+9

La Montagne Resort 611

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Montagne Resort 611 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die La Montagne Resort and Spa op Ballito se strandfront. Die smaakvol gemeubileerde ateljee bied asemrowende see-uitsigte en is reg op die strand.

Die oopplan-ateljee is op die sesde verdieping geleë en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n kombuis en eetarea. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die granietkombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, glasbladstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte en panne, en eetgerei en breekware.

Boonop is die woonstel toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging vir daardie warm somersdae.

Die privaat patio is ingerig met 'n elektriese braai-braai en stoepmeubels om te ontspan en die pragtige see-uitsigte te geniet.

La Montagne Resort bied toegang tot die strand om te snorkel, die rotspoele te verken en te swem. Die oord het 'n aantal geriewe soos 'n speletjie- en vermaak-arkade, 3 eetplekke, 'n swembaddek en kroeg, 'n skoonheid- en welstandsentrum, muurbalbane en lewendige vermaak.

Daar is 24 uur bemande sekuriteit en onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Brandon L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende seeuitsig. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die klientediens by La Montagne is uit die boonste rakke. Die gasheer het ons so mooi gehelp....
Sien meer
Aug 2025
Jackie V
5.0
Fantasties! Pragtige uitsig en goed geleë.
Jul 2025
Lisa N
4.6
Good. It's generally good, but this time round there were a lot of noisy and disruptive building operations happening.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Rochelle S
4.2
Absolutely terrific! It was superb! An amazing resort with everything on site. Terrific vibe, the friendliest staff ever, entertainment...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Pierre H
Saam met lewensmaat
4.2
Kuier in Ballito en La Montagne altyd lekker. Die woonstel het regtig baie aandag nodig, die patio se slot is heeltemal stukkend. Die toilet lek, die ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Montagne Resort 611 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Montagne Resort and Spa, 100 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce03f98b436dcb7d05e81715501090e840f939d947539fe5a9eb1490c5c53c347914089806471ea33f7510b4d639b0212d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 La Montagne Resort and Spa 100 Compensation Beach Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.533074267426 31.222454782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang