Successfully reported

La Palma C12

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Karlien D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie gerieflik gele naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfect family getaway. We had a lovely stay here with my husband and our two kids. The accommodation was clean, comfortable, and perfect for a family getaway. Everything we needed was provided, and the location made it easy to explore the area. Would definitely recommend for a relaxing family holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
La Palma C12
Nicolene, baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoering. Dit word opreg waardeer. Kom gerus weer! Groete.

Ruan P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gemaklik rustig. Was 'n lekker plek gewees, veral omdat ek alleen was, kon ek net bietjie die stilte geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
La Palma C12
Baie dankie Ruan - kom gerus weer! Groete.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Rustig bevredigend en lekker. Verblyf was goed. Alles wat ons nodig gehad het, was in plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharina
La Palma C12
Hallo Richard, Dankie vir jou pragtige terugvoering. Kom gerus wees. Groete.

Mariette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Will come again. Was great but would have liked a little more sea view, but other than that it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was naby al die besienswaardighede en winkels en ontspanningsgeriewe. Ons het 'n fantastiese tyd by La Palma C12 geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davina A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Ontspannend. OpenView TV het nie gewerk nie. Warm water was beperk tot geen op laaste dag. Andersins was verblyf lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharina
La Palma C12
Goeiedag, Davina, dit is jammer dat julle gladnie enige van die foute genoem het terwyl julle die naweek daar was nie. Met die nuwe gaste wat ons daarop gewys het, kon ons dadelik die element van die geyser vervang en was daar geen verdere probleme nie. Kom gerus weer. Groete, Tharina

Christo V
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Rustig. Stap afstand van die strand. Meeste van alles vir vakansie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caleb J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Agv eie krag wat gekoop moet word, moet yskas eers koud raak en geyser warm. Lui lekker tyd gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 330

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz Beach Boulevard, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59d8fa48fc56badd5bd429d720e0fcf38e0845b538e3558cfa8d7c91c0cda6e4df250d0013d3880b887a6f2edc6defc6e36c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 79 5 1 5 Diaz Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15728895835 22.109059308415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang