La Palma Villas 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Beach East Boulevard, Unit 1 La Palma Villas, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Palma Villas 1 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige La Palma Villas-kompleks in Die Voorbaai en bied direkte toegang tot Diaz-strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.
Dié grondvloer-eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby gewilde besienswaardighede, geriefswinkels en restaurante geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Beach East Boulevard, Unit 1 La Palma Villas, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma Villas 1 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Beach East Boulevard, Unit 1 La Palma Villas, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang