La Palma Villas 39
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 15 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 41 Beach End Boulevard, Diaz, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R2 500R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            La Palma Villas 39 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap - ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet het. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en droër ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, bring asseblief jou eie DStv-kaart
Die toegeboude balkon het oopskuif vensters vir al die mooiweers dae asook 'n gerieflik braai. Hier kan jy heerlik aansit met 'n ongelooflike see uitsig.
Die kompleks bied ook direkte toegang tot Diaz strand.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 41 Beach End Boulevard, Diaz, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 41 Beach End Boulevard, Diaz, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang