La Paloma
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 45 Santa Fe Crescent La Paloma, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            La Paloma is 'n aparte gedeelte van 'n huis wat permanent bewoon word en is naby Big Bay Beach in Kaapstad geleë. Die eenheid is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels en is die perfekte, ontspanne vakansieplek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie in die oopplan-leefarea en dit is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. 
Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV, 'n stoep en veilige parkeerplek op die perseel in. Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel. Hierdie eenheid het sy eie ingang
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem en wynproe in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Santa Fe Crescent La Paloma, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
- Gaste dink La Paloma het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 45 Santa Fe Crescent La Paloma, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang