La Residence De Josephine
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elizabeth Avenue, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Residence De Josephine is in die blaarryke voorstad Kloof, net 24 km vanaf sentrale Durban en 8 km vanaf Pinetown, geleë. Daar is verskeie restaurante en winkels 1,5 km vanaf die verblyf. uShaka Marine World is 28 km vanaf La Residence de Josephine en King Shaka Internasionale Lughawe is 50 km vanaf die verblyf.
Verblyf word in individueel versierde gastekamers gebied wat elk ’n privaat badkamer met ’n haardroër en komplimentêre toiletware het. Daar is ook ’n sitarea. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n eerlikheidskroeg in.
Ontbyt kan teen ’n ekstra koste voorsien word. ’n Wasgoed- en strykdiens kan teen ’n ekstra koste gereël word.
Die gastehuis het ’n gedeelde sitarea en TV-area. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar ’n swembad en tuinarea. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17 Elizabeth Avenue, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Residence De Josephine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elizabeth Avenue, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang