Pinot Noir Suites @ La Roche Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Vanaf R2 772 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Roche Estate is 'n pragtige landgoed skuil in die rustige Robertsvlei-vallei in Franschhoek, met skilderagtige uitsigte oor berge en wingerde. Die landgoed is 5 km vanaf die sentrum van Franschhoek geleë en word omring deur wynplase.
Die Pinot Noir Suite 1 is 'n woonstel met slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Luukse Pinot Noir Suite 2 met 'n borrelbad het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, premium bedlinne en 'n en suite-badkamer met toilet, wasbak en stort.
Gaste kan rustige staptogte rondom die landgoed of in die woud geniet, en op daardie warm somersdae in die dam swem. Die area is ideaal vir 'n ontspanne, rustige vakansie, gevul met wynproe, fyn-eet-ervarings, voetslaan en perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinot Noir Suites @ La Roche Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertsvlei Road, La Roche Estate, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang