Successfully reported
+24

La Rochelle Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Anglers Rod, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The La Rochelle Inn is 'n elegante B&B-instansie in die Meerensee-voorstad langs die see. 'n Groot tropiese tuin met baie voëllewe, pragtige tuin met water-kenmerke en baie paradys items verseker jou van 'n ontspanne tyd weg van die besige deel van die dorp.

Om langs die braai te ontspan met 'n tjoppie op die vuur maak La Rochelle meer uniek. Dit is soos huis weg van die huis!

Ons is 1,5 km van die strand af waar jy kan ontspan vir 'n vakansie aan ons warm kus of na die walvisse en dolfyne kan kyk.

Ons Jorge Bar bied vir jou lekker skemerkelkies om te geniet en te ontspan langs ons swembad na 'n gejaagde dag. Jorge Bar bied ook volledige internettoegang en grootskerm-TV.

Ons is 1,5 km vanaf die gholfbaan; 10 km vanaf die Richardsbaai-lughawe; 5 km vanaf die middedorp en 15 km vanaf 'n wildreservaat en pragtige voëlpark en krokodilplaas; en 45 km vanaf die St Lucia-vleilande.

Ons bied ook parkeerplek vir bote asook yskaste vir die vissermanne om hul aas en vangste te stoor.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rieth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10 Anglers Rod, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Rochelle Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Anglers Rod, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGEyMjc0LTQ0ZTAtNGJiZi1iODlmLWI0YmI0ZTgyYmRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 1 mens 10 5 1 5 10 Anglers Rod Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.786299 32.092239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang