Successfully reported

La Rose Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Solomon T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Versorging. Lekker gebly. Goeie fasiliteite en uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Solomon Baie dankie, ek waardeer jou mooi woorde. Hoop om jou binnekort weer te sien. Groete Amanda

Reinhold R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We were warmly welcomed and asked if there was anything else needed. Amanda is warm and friendly, and we were received well. We had regular follow-up and were updated on the status of the Vall River that was expected to break its banks. The room was comfortable and homely, a separate communal 'kitchen' satisfied our needs for a braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker oornag kuier plek met fantastiese geriewe. Heerlike gasvryheid, fantastiese akkommodasie vir groot groep motorfietsryers en uitstekende buitelug braai en eet fasiliteit. Kamers is baie ruim en ons was 'n groep van 5 motorfietse en een begeleidingsvoertuig, totaal van 9 persone wat heerlike aandete geniet het en uitstekende nagrus na 660 km dagreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Reinhard Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit bly aangenaam om sulke terugvoer te kry. Gee 'n mens energie om aan te hou doen wat jy doen. Hoop om julle weer te sien op een van julle toere!

Elmarie P
1 nag
5.0
Feb 2025

Eksie perfeksie! Gemaklike mense met 'n blinknetjiese plek! Absoluut perfek vir oornagverblyf. Die sonkrag kom as 'n bonus. Baie dankie vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Baie dankie, ek waardeer jou mooi resensie baie. Ek hoop jy het 'n heerlike kuier saam met jou verjaarsdag vriendin gehad. Sterkte met jou werk in die buiteland. Mag jy gelukkig wees en van krag tot krag gaan.

Zelda B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Dankie, ontvangs professioneel en vriendelik. Gastehuis skoon en pragtig. Pragtige plek met outydse sjarme. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Veilige parkering en 'n rustige, stil plaasopset. Te aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Zelda Baie dankie, ek waardeer jou pragtige terugvoer, dit is voorwaar lekker om 'n mens se harde werk waardering vir te kry. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Arnold D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We needed a peaceful breakaway and LA Rose definitely lived up to it. Upgraded our room and we are very grateful. Thanks for the warm welcome and hospitality. We will definitely recommend LA Rose to our family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Thanks a lot, really appreciate your review. We try our best to give guests a nice stay. Hope to see you again.

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Lekker geslaap, vriendelike, hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Goeie dag Henry Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat my gaste se verblyf aangenaam was. Hoop julle besoek Douglas weer. Groete Amanda

Wayne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

The people are very friendly and helpful. It was very nice, just very cold in Douglas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Keurig netjiese en stylvolle verblyf in 'n pragtige omgewing. Amanda het ons baie gasvry ontvang en het baie goed vir ons gesorg. Die kamer was stylvol, keurig netjies en skoon en het alles gehad wat 'n moeë reisiger nodig gehad het. Ons kan die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Dankie, Erik, waardeer jou mooi woorde. Hoop ons sien julle weer!

Isac M
1 nag
5.0
Jan 2024

Tussen twee riviere. Baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
La Rose Guesthouse
Hi, Isac Baie dankie vir die ondersteuning. Bly jy het lekker gebly. Hoop ons sien jou weer. Groete Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYjNkMGYyLWE3ODktNDNmMS1hZTc0LWQxNjc2Zjk5N2E2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 2 Carel Cilliers Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.050295 23.773204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang