La Rose Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Rose Gastehuis is in die dorpie Douglas, daar waar die Oranje- en Vaalrivier ineenvloei.
Verblyf is beskikbaar in 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met OpenView, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Die Gentle- en Hope-eenheid het 'n DStv Premium-pakket. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area, swembad en leef- en eetarea in.
Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, kunsvlieghengel en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink La Rose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang