Successfully reported
+28

La Rose Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Rose Guesthouse is in die bekoorlike dorpie Douglas geleë waar die Oranje- en Vaalrivier ontmoet.

Verblyf word gebied 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die en suite-badkamers het 'n bad of stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Geriewe sluit 'n lugversorger, 'n TV met OpenView, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Gentle en Hope-eenhede het 'n DStv-premiumpakket. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en swembad asook 'n leef- en eetarea in.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, kunsvlieghengel en voetslaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Solomon T
5.0
Versorging. Lekker gebly. Goeie fasiliteite en uitstaande diens.
Jul 2025
Reinhold R
Saam met lewensmaat
5.0
We were warmly welcomed and asked if there was anything else needed. Amanda is warm and friendly, and we were received well. We had reg...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Reinhard F
5.0
Lekker oornag kuier plek met fantastiese geriewe. Heerlike gasvryheid, fantastiese akkommodasie vir groot groep motorfietsryers en uitstekende buitelu...
Sien meer
Apr 2025
Elmarie P
5.0
Eksie perfeksie! Gemaklike mense met 'n blinknetjiese plek! Absoluut perfek vir oornagverblyf. Die sonkrag kom as 'n bonus. Baie dankie vir jul gasvry...
Sien meer
Feb 2025
Arnold D
Saam met lewensmaat
5.0
We needed a peaceful breakaway and LA Rose definitely lived up to it. Upgraded our room and we are very grateful. Thanks for the warm w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Rose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Carel Cilliers Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljYjNkMGYyLWE3ODktNDNmMS1hZTc0LWQxNjc2Zjk5N2E2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 2 Carel Cilliers Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.050295 23.773204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang