Laatlam93
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
Laatlam93 is in 'n stil woonbuurt en is geskik vir 'n stil wegbreek. Raserige partytjies, harde musiek of ekstra gaste word nie toegelaat nie. Uit respek vir bure en volgens die munisipale reëls moet geraas teen 22:00 ophou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 93 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang