Successfully reported

L'Abondant Vinge Stone Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Tommy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en die huisie was presies wat ons voorgestel het. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Baie dankie vir die mooi review. Julle is enige tyd weer welkom.

Malan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Stone cottage glamping. Was really nice. Felt like glamping. It was challenging with the cold, but still very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne S
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

We enjoyed our stay but thought there could have been towels and extra blankets. L'Abondant Vinge is a very pretty place. The house was a bit smaller than we were expecting as we were with our daughter and son-in-law - it is suitable for people with small children. We were a bit taken aback by there being no towels and having to bring blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
can't lie. What you see on the web is exactly what you get. A queen bed and 2 single beds in the lift as per pictures. A huge bathroom, comfortable lounge area with good space for 4 people. Huge outside seating area. We offer self-catering accommodation which your own towels and toiletries; however, we do supply toilet paper and cleaning materials for washing dishes.

Elize E
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2025

Het die rivier uitsig baie geniet. Het die natuur geniet. Die knopperige kussing (1 per persoon) was nie gemaklik nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Rustige wegbreek. Johan was vriendelik en het ons verwelkom. Die foto’s en beskrywing op die webtuiste is ’n akkurate voorstelling van die plek. Johan het ons vooraf laat weet dat ons warm klere moet bring, en ons het dit baie waardeer. Ons het ekstra beddegoed en sonkragligte saamgeneem, wat baie gehelp het. Ons sou graag hulle deli wou ondersteun, maar het nie geweet waar dit is nie en wou nie indring waar ons dalk nie mag wees nie. Die selfoonsein was baie swak, anders sou ons Johan gevra het. Ons het die wegbreek geniet. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wêreldklas, maar dit wat L'Abondant Vinge bied vind jy nêrens elders op die planeet nie. Glo my! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Baie dankie vir die terugvoering. Sien julle hopelik gou weer.

Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Peace and tranquility. A gem of a place! Beautiful surroundings! The owner (Johan) was very friendly and made us feel welcome, nothing was too much trouble for him. Will definitely be going back. Less than an hour's drive from Pretoria, definitely worth the travel and every cent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Thank you for the kind words

Elaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Very peaceful. Great views. A great place to just chill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Talita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2022

Gemengde gevoelens. Ons is baie vriendelik ontvang in hierdie lieflike omgewing. Die rivier se geruis, veldblom- en grasweiveld, voëlsang en rustige plaasomgewing sorg vir ongeëwenaarde rus. Die matras het gesorg vir 'n gerieflike nagrus. Ek wil graag egter 'n paar opmerkings maak wat sal bydrae tot 'n aangenamer ervaring veral in 'n rustieke huisie. Daar is nie voldoende beligting met die beskikbare, herlaaibare lampe nie. Dit maak dit moeilik om kos voor te berei en ook om te lees. Die klein lampies by die bed en die badkamer is regtig swak en geen van die lampe was met ons aankoms behoorlik gelaai nie. Noodsaaklik met die alewige loadshedding. Die gat in die deur, veroorsaak deur 'n bedtafeltjie waarvoor daar nie genoeg ruimte is nie, is onverskoonbaar. Beter gehalte bedlinne is 'n luukse wat saam net die prys kom. Die stortgordyne is heeltemal te kort en gevolglik is die badkamervloer altyd nat. Die voordeur kan nie behoorlik sluit nie en dit het my onveilig laat voel. Ons het die tyd geniet maar voel dat indien aandag aan bogenoemde gegee kan word dit wonderlik sal wees.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
L'Abondant Vinge Stone Cottages
Dankie vir die terugvoer ons sal verseker aandag gee aan al die bgogenoemde klagtes. Wat ek wel wil noem is dat die deur defnitief kan sluit. Die ligte in die badkamer en by die bed werk met batterye en kon dalk pap geraak het. Daar is spaar battery in die mandjie op die tafel. Bogenoemde probleme kon maklik uitgesorteer gewees het as julle met my gepraat het. Ek was elke dag beskikbaar. Groete,

Wouter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Rustig, ongekunsteld, net ontspan. Mooi omgewing, vriendelike mense (en diere). Onthou jou eie handdoek. Ook kerse vir lekker atmosfeer. So koud soos mens kan verwag van Heidelberg in die winter, maar mens kuier lekker om die stofie wat die kliphuisie lekker kan verwarm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schikfontein V6-C15, 18 km from Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlNWM5YTAzLTRmYzUtNDY5YS04ODU1LWVlOGE0ZjE3OGYzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Schikfontein V6-C15 18 km from Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.604164618376 28.251138925552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang