Lady Smith Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lady Smith Cottages is in Dan Pienaar, Bloemfontein, geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie verblyf is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word in die Lemon Tree Ateljeewoonstel, wat slaapplek vir 7 gaste het, en die Willow Kothuis, wat slaapplek vir 3 gaste het, gebied. Elke eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder het elke eenheid 'n lessenaar, etenstafel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ezeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Lady Smith Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Lady Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang