Lagoon Beach 237A
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 691 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lagoon Beach 237A is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Milnerton en is lekker privaat geleë met 'n panoramiese uitsig, insluitend 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die strandmeermonding. Die woonstel is op die tweede verdieping van die blok langs Lagoon Beach Hotel geleë.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is WiFi, Netflix, 'n Bluetooth-luidspreker en 'n 55" platskerm-TV. Die woonstel is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër in.
Word wakker met die reuk van vars koffie, maak die skuifdeur oop om die seebriesie te voel, maak 'n bottel wyn oop, of maak jou gunsteling-skemerkelkie voor jy jou skoene uitskop om die sonsondergang te geniet.
Daar is gratis toegangsbeheerde onderdakparkeerplek met direkte toegang tot die woonstelblok. Die eenheid bied ook maklike toegang tot die kroeg en swembad, en is stapafstand vanaf die strandmeer, spa en strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon Beach 237A het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Gate Drive, Lagoon Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang