Lagoon Value
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen harde geraas na 22:00 nie.
Die alarm moet aangeskakel wees wanneer jy die perseel verlaat en die vensters en deure toe.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Los asseblief die beddens wat ingeslaap word oop sodat ons kan sien watter linne omgeruil moet word.
Geen grimering of sonbrandroom op die linne nie, asseblief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Lagoon Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang