Laguna Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R862 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Laguna Gastehuis is geleë in die rustige dorpie Kuruman, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap. Die gastehuis bied die ideale mengsel van gerief, gemak en bekostigbaarheid. Dit is die ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Gaste het 'n keuse uit vyf individueel ingerigte kamers, elk met slaapplek vir twee persone. Alle kamers het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Na 'n besige dag kan gaste ontspan in die buitelug swembad, 'n tradisionele Suid-Afrikaanse braai by die gemeenskaplike geriewe geniet, of bloot ontspan in die stil tuin.
Of u nou vir besigheid of ontspanning besoek, die ligging is net 'n kort entjie van die dorp se sentrale sakekern af, met direkte toegang tot die N14-snelweg en al die belangrikste plaaslike geriewe, insluitend restaurante, winkels en banke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorato Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 28 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Laguna Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Acacia Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang