Laguna La Crete 74
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 op jou rekening gehef sal word; betaalbaar met die balans van jou faktuur voor aankoms.
- Neem asseblief kennis dat 'n 50% deposito vereis word by bevestiging van jou bespreking; ons vereis dat die balans voor aankoms betaal moet word.
- Ons versoek vriendelik dat u na 14:00 opdaag en teen 10:00 vertrek.
- Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar binne 30 werksdae vanaf vertrek; minus aftrekkings vir enige skade of kontant bankdeposito fooie, indien enige.
- Indien jou bankbesonderhede nie korrek op die besprekingsvorm verskaf word nie, sal jou terugbetaalde breekskadedeposito na 3 maande verbeur word.
- Geen tjekbetalings sal aanvaar word nie. Die bankkoste op kontantdeposito's sal teen u rekening gehef word.
- Ons is spyt dat geen kredietkaartbetaalfasiliteite by die instansie beskikbaar is nie.
- Dit is 'n nie-rook eenheid. Rook sal slegs buite toegelaat word.
- Ons is jammer dat geen troeteldiere by Laguna la Crete toegelaat word nie.
- Dit is 'n streng nie-rook woonstel en rook word slegs op die balkon toegelaat.
- Die diensfooi van R650 word gebruik vir die skoonmaak en ontsmetting van die woonstel met jou uitklok. Indien jy addisionele skoonmaak benodig, kan dit teen 'n nominale tarief gereël word.
-Die Suidkusstreek het wateronderbrekings ervaar. Neem asseblief kennis dat dit buite ons beheer is en sou daar wateronderbrekings tydens u verblyf voorkom, sal u vriendelike begrip hoogs waardeer word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Lilliecrona Road And Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang