Successfully reported

Laguna Sunset

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls


Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wetlike verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die fasiliteite of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie Vakansiehuis of op die eiendom mag ly nie.
Inklok vanaf 14:00 tot 19:00 en uitklok om 10:00, tensy jy vooraf met ons gereël het.
Rook word nie binne die huis toegelaat nie. Gaste is welkom om buite in aangewese areas te rook en om verantwoordelik van sigaretstompies ontslae te raak.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Wees asseblief bedag op die bure wanneer musiek gespeel word en geen harde geraas of musiek na 22:00 nie.
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat om te oornag.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Gaste mag die kombuisgeriewe gebruik, maar daar word verwag om agter hulself op te ruim en die kombuis te verlaat soos hulle dit kry.
Skei asseblief en gooi afval in aangewese dromme weg. Gaste moet alle rommel voor uitklok weggooi.
Sorg asseblief vir alle meubels, toebehore en dekor.
Skade of breekskade moet onmiddellik aangemeld word.
Skakel toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie en wanneer jy die eiendom verlaat.
Gaste moet alle sleutels wat verskaf is met uitklok terugbesorg.
Maak seker dat deure en vensters gesluit is wanneer jy die eiendom verlaat vir ekstra sekuriteit.
Ekstra fooie kan geld vir enige buitensporige skoonmaak wat vereis word of skade aan die eiendom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kersbos Crescent, Laguna Sands, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24351c404a01f007205360abefff89fe1492edd15a09c15abf5e8ae1c6e3a5bc6b68fbe4649cb4fc96e517f74934ef09e9d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 13 Kersbos Crescent Laguna Sands 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.045981687893 18.046829778049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang