Successfully reported
+7

Lahani Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174A, Benoni Road, Benoni North, Benoni, 1500, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Adri en Ertjies verwelkom jou hartlik by Lahani Lodge. Die lodge maak hoofsaaklik voorsiening vir die reisiger wat 'n rustige omgewing en huislike atmosfeer geniet. Die gastehuis is in Benoni geleë, 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Kom ervaar landelike akkommodasie en ware gasvryheid, weg van die stad se gewoel, met asemrowende uitsigte oor die Bullfrog Pan.

Ons het vier volledig gediens eenhede, almal met DStv-kanale, en suite-badkamers en kombuisie met yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Elke eenheid het 'n privaat stoep wat oor die tuin uitkyk. Buite het gaste toegang tot 'n sprankelende rotspoel, trampolien, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Benoni staan bekend as die stad van mere, die geboorte van hierdie dorp, wat golwende grasvelde, moerasagtige grond en kaal heuwels gehad het; lê in die hoop om goud te ontdek. Vandag, meer as 100 jaar later, het Benoni in 'n klein stad ontwikkel, maar het steeds die natuurlike aantrekkingskrag as gevolg van die bewaring van baie van die mere. Lahani Lodge kyk uit oor een van hierdie mere, die Brulpaddapan wat een van die grootste broeigebiede van die brulpaddaspesies is. Ons het ook 'n oorvloed wilde voëllewe en die omliggende area is ideaal vir staptogte en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stiani V
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. It was pleasant, a quiet place in the busy Gauteng. Safe and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Emile M
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great stay. Had a lovely stay at Lahani Lodge. It was a very nice room, the staff were friendly, and it was in a great location n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Johnnie D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik en gasvry. Skoon, netjies, bekostigbaar, ruim en luuks.
Mrt 2025
Riaan N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker en netjies.
Des 2024
Peet J
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf met alles wat mens benodig. Adri was 'n uitstekende gasvrou. Ons het 'n musiekfees bygewoon, so ons in- en uitkloktye was uniek en...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 174A, Benoni Road, Benoni North, Benoni, 1500, Gauteng
  • Gaste dink Lahani Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174A, Benoni Road, Benoni North, Benoni, 1500, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGZlODc1LTkzZjYtNDE2OC1iYWE4LWUyYmE3ZTk0MTk3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 174A, Benoni Road Benoni North 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.135193492295 28.315490484238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang